Page 2 of 2
Re: S13 Front stabelizer bars rubbers
Posted: Tue Mar 06, 2012 11:11 am
by Grobblere
Thanks Qbit! Haha nee kyk dis waar, gelukkig het ek n kar lift om hom in te sit so dit maak dit redelik maklik.
Moet ek dalk kyk of ek kan fotos neem en dit post vir die ander ouens?
Re: S13 Front stabelizer bars rubbers
Posted: Tue Mar 06, 2012 11:15 am
by White Fang
Nee man , Wees slim ,
Kyk wie soek almal bushes !
Jy sal dan 1 Floating stel he want rondloop . So jy kry daai by chriss , maak hulle reg en sit dit in ,
Jou ou stell maak jy reg , swop dit met die anne ou se ou stell vir die volgende ou , Ek dink di sal befok wees ,
Re: S13 Front stabelizer bars rubbers
Posted: Tue Mar 06, 2012 11:21 am
by Grobblere
Kwl goeie idee!
Re: S13 Front stabelizer bars rubbers
Posted: Tue Mar 06, 2012 12:04 pm
by White Fang
Sien as jy n 1.3 turbo ry sal jy ook slim word