rb25 clutch
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
- 200sxrb25
- 0.2 Bar Boost
- Posts: 220
- Joined: Tue Nov 10, 2009 9:39 pm
- Car: S13
- Engine: RB
- Location: cape town
rb25 clutch
Hi ek moet n nuwe clutch kit in my kar sit. Sal n 3.0l skyline se clutch werk op die rb25?
- 200sxrb25
- 0.2 Bar Boost
- Posts: 220
- Joined: Tue Nov 10, 2009 9:39 pm
- Car: S13
- Engine: RB
- Location: cape town
rb25 clutch
Ja, ek was daar en het jou kar daar gesien. Maar vir wie soek ek as ek jou nie ken nie? Het daai geel sx n rb25 of rb26 in? Ek het gehoor hulle praat van rb26!!
- Riekert
- The Overlord
- Posts: 9505
- Joined: Tue Jul 31, 2007 11:51 pm
- Car: S13
- Engine: VQ
- Real Name: Riekert
- Location: Hermanus/Cape Town
- Contact:
Re: rb25 clutch
haha true... sorry... was daar gewees net my two tone SX haha.200sxrb25 wrote:Ja, ek was daar en het jou kar daar gesien. Maar vir wie soek ek as ek jou nie ken nie? Het daai geel sx n rb25 of rb26 in? Ek het gehoor hulle praat van rb26!!
Watter een ry jy? want enk twee rooies(s13), twee wittes(s13) gesien en een S14.5(moer mooi!)
Die geel SX? het hom nie gesien nie... S13 of S14? Het jy die Grys S14 gesien ini nuwe pits? Shane se kar. awesome masjien daai.
Ja konie fotos neem nie want my cam se battery was pap

Enzio wrote:Who needs ligths? When you're going sideways forward facing lights don't do anything but confuse squirrels and sheep next to the road...
aka The Overlord
- 200sxrb25
- 0.2 Bar Boost
- Posts: 220
- Joined: Tue Nov 10, 2009 9:39 pm
- Car: S13
- Engine: RB
- Location: cape town
rb25 clutch
Die geel een het gejaag. Hy het lae 13 gedoen. Ek ry n s13, hy is grys, het pit kaartjies gehaat. Het in pits gestaan en by gymkana.
200sx rb25
lotus 7
lotus 7