Hahahaha, hoekom?andre_sx wrote:Grobblere wrote:Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?
Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha
werk jou hazzards?
Wie wil dice?
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
- Grobblere
- 0.6 Bar Boost
- Posts: 681
- Joined: Mon Jan 17, 2011 11:35 pm
- Car: S13
- Real Name: Eugene
- Location: Centurion
Re: Wie wil dice?
Re: Wie wil dice?
sodat ek weet wanne jy uit puff uit is en kan verby gaan
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.
- Grobblere
- 0.6 Bar Boost
- Posts: 681
- Joined: Mon Jan 17, 2011 11:35 pm
- Car: S13
- Real Name: Eugene
- Location: Centurion
Re: Wie wil dice?
Hmm...moenie warry nie ek het so bietjie langer gear ratios...as ek 8 rev in 5de dan behoort ons so 320km/h te kan doen....maar teen 7000 behoort 280km/h ook seker genoeg te wees CA18 power hehehe
Last edited by Grobblere on Wed Jan 29, 2014 1:48 pm, edited 1 time in total.
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: Wie wil dice?
Hoe het jy langer gear ratios?Grobblere wrote:Hmm...moenie warry nie ek het so bietjie langer gear ratios...as ek 8 rev in 5de dan behoort ons so 320km/h te kan doen....maar teen 700 behoort 280km/h ook seker genoeg te wees CA18 power hehehe
197rwkw ,376nm
- Grobblere
- 0.6 Bar Boost
- Posts: 681
- Joined: Mon Jan 17, 2011 11:35 pm
- Car: S13
- Real Name: Eugene
- Location: Centurion
Re: Wie wil dice?
Hi Charl, yes ons het beitjie met die ratio's gespeel en gears uitgeswop. Dink my final is so 0.759 teenoor die stoc 0.838
As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx
As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: Wie wil dice?
Het julle die actual gears in die ratkas verander?Grobblere wrote:Hi Charl, yes ons het beitjie met die ratio's gespeel en gears uitgeswop. Dink my final is so 0.759 teenoor die stoc 0.838
As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx
Jy sal like omte swap ne....
197rwkw ,376nm
Re: Wie wil dice?
Hey Eugene
by die tyd jou kar spool het my hazards al uitgebrand en dan sit ek al in die kaap?
by die tyd jou kar spool het my hazards al uitgebrand en dan sit ek al in die kaap?
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.