dont know yet, still to do some mapping and rear subframe bushes.Charlvdw wrote:Gaan jy jaag?hentiebez wrote:will be attending with the 2 red ones
Nismo Mania III
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
- hentiebez
- 0.4 Bar Boost
- Posts: 430
- Joined: Wed Oct 01, 2008 4:39 pm
- Car: S14
- Engine: SR
- Location: Randfontein
Re: Nismo Mania III
Re: Nismo Mania III
Ek sal ook graag wil kom, kyk of my kar vinniger of stadiger geword het met die paar klein verstellings en beter bande.
Dit, en ek gaan Andre bietjie gas gee, en sommer vir Barry ook. Lol
Dit, en ek gaan Andre bietjie gas gee, en sommer vir Barry ook. Lol
400m = 11.9sec @ 187km/h @ Midvaal
Re: Nismo Mania III
Jy kan kom try jy en jou maats
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.
Re: Nismo Mania III
Ek het so baie Toyota maats, dat as hulle almal jou kom try, maak ons die ding 'n TRD Mania.
400m = 11.9sec @ 187km/h @ Midvaal
Re: Nismo Mania III
Tobie wrote:Ek sal ook graag wil kom, kyk of my kar vinniger of stadiger geword het met die paar klein verstellings en beter bande.
Dit, en ek gaan Andre bietjie gas gee, en sommer vir Barry ook. Lol
Mooi ! Ek like sulke chalanges !! Loser koop biere !
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: Nismo Mania III
Nou raak dit mooi!
Tobie, los eers die toyotas, ek weet nie hoeveel parkeer plek daar is vir kar trailers nie.
Tobie, los eers die toyotas, ek weet nie hoeveel parkeer plek daar is vir kar trailers nie.
197rwkw ,376nm
Re: Nismo Mania III
Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.
@Charl: Bwhahahaha!
@Charl: Bwhahahaha!
400m = 11.9sec @ 187km/h @ Midvaal
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: Nismo Mania III
Het jy op NOC gaan kyk, daar is nog net oor die 20 karre op en daars net n maand oor so ek glo al jou toy tjomme gaan welkom wees sodra hulle die entries oop maak vir ander clubs.Tobie wrote:Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.
@Charl: Bwhahahaha!
197rwkw ,376nm
Re: Nismo Mania III
Tobie wrote:Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.
@Charl: Bwhahahaha!
Ja, ma die probleem is die roes sit by jou ! Die dag toe jy by die dam weg trek, hakkel hakkel jou tjorrie so innie pad voor jy met n moerse gejuig daar weg is. Ek weet ma dit was die roesies innie knee en voete.. of miskien was dit die knie wat vas teen die stuur wiel gestaan het, moes maar spook om los te kom anners was jy pad af ne !
Sien uit om julle almal weer te sien daar..
Yes Charl, fcokken snaaks hoor !!
Re: Nismo Mania III
Dit is 'n ongeskrewe reel dat as jy my wil dice, jy my spaarwiel, coolerbox, en stoele in jou kar moet laai, anders is dinge nie ewe nie! Hehehe!
400m = 11.9sec @ 187km/h @ Midvaal
- White Fang
- Over Boosting
- Posts: 1330
- Joined: Wed May 18, 2011 7:16 pm
- Car: S13
- Real Name: Qubitt (Qbit)
- Location: Centurion
Re: Nismo Mania III
My hemel , is dit waar almal wegkruip , Tobi ! Bring jy die blou kar ?
Whap Whap
1.3 - i Turbo
No Piston's
No Valve's
No gass , just me kicking your ASS
1.3 - i Turbo
No Piston's
No Valve's
No gass , just me kicking your ASS
Re: Nismo Mania III
Nee jong, ons mag mos nie sleepwas bring nie..
400m = 11.9sec @ 187km/h @ Midvaal
Re: Nismo Mania III
Ek hoop julle kan 11`s handle
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.