Page 1 of 1
rb25 clutch
Posted: Fri Nov 13, 2009 11:09 pm
by 200sxrb25
Hi ek moet n nuwe clutch kit in my kar sit. Sal n 3.0l skyline se clutch werk op die rb25?
Posted: Sat Nov 14, 2009 1:00 am
by Riekert
Hi en Welkom!
Moontlik, maar die manne met die RB's sal jou beter kan se.
As jou SX running is kom na Killarney toe saterdag.
rb25 clutch
Posted: Sat Nov 14, 2009 8:45 pm
by 200sxrb25
Ja, ek was daar en het jou kar daar gesien. Maar vir wie soek ek as ek jou nie ken nie? Het daai geel sx n rb25 of rb26 in? Ek het gehoor hulle praat van rb26!!
rb
Posted: Sat Nov 14, 2009 9:27 pm
by godzilla
hey, moes werk verdag,alles gemis, het yulle ownes nie photos nie?ek is soo eit die loop dees dae,kennie wie ry wat nie, of wat te vinige kare daaris nie?!?!?
Re: rb25 clutch
Posted: Sun Nov 15, 2009 1:02 am
by Riekert
200sxrb25 wrote:Ja, ek was daar en het jou kar daar gesien. Maar vir wie soek ek as ek jou nie ken nie? Het daai geel sx n rb25 of rb26 in? Ek het gehoor hulle praat van rb26!!
haha true... sorry... was daar gewees net my two tone SX haha.
Watter een ry jy? want enk twee rooies(s13), twee wittes(s13) gesien en een S14.5(moer mooi!)
Die geel SX? het hom nie gesien nie... S13 of S14? Het jy die Grys S14 gesien ini nuwe pits? Shane se kar. awesome masjien daai.
Ja konie fotos neem nie want my cam se battery was pap

rb25 clutch
Posted: Sun Nov 15, 2009 1:23 pm
by 200sxrb25
Die geel een het gejaag. Hy het lae 13 gedoen. Ek ry n s13, hy is grys, het pit kaartjies gehaat. Het in pits gestaan en by gymkana.