Page 13 of 14

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 01, 2017 7:22 am
by Draco
Is daar n' next one?

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 01, 2017 5:46 pm
by 300sx
verkoop al klaar? my aching heart.. xD

Re: Project 13.5

Posted: Thu Feb 02, 2017 7:18 am
by Draco
hahaha...hy is seker aan n' capy verkoop...hy gaan die shit uit hom uit kit, bmw ligte, audi badges, nismo stickers, n' ferrari sticker of twee.....Riekert is ook n' capy...so hy kan dalk in n' 15jaar project verander :facepalm: :mrgreen:

Re: Project 13.5

Posted: Mon Feb 06, 2017 6:33 pm
by Charlvdw
Nee darm nie aan Riekert verkoop nie. :facepalm:
Julle ken die nuwe eienaar, n genuine valie van kzn af...
Maar hy kan maar se wie hy is.

Re: Project 13.5

Posted: Mon Feb 06, 2017 6:34 pm
by Charlvdw
Draco wrote:Is daar n' next one?
Daar altyd n "next one" net nie seker of dit weer Nissan gaan wees nie. Vir die eerste keer in 10jaar het ek nie een Nissan nie en ek moet se dit voel eintlik goed. :oops:

Re: Project 13.5

Posted: Tue Feb 07, 2017 7:10 am
by Draco
Charlvdw wrote:
Draco wrote:Is daar n' next one?
Daar altyd n "next one" net nie seker of dit weer Nissan gaan wees nie. Vir die eerste keer in 10jaar het ek nie een Nissan nie en ek moet se dit voel eintlik goed. :oops:
Sies!

Re: Project 13.5

Posted: Tue Feb 07, 2017 7:14 pm
by Charlvdw
Die nissans wat meeste van ons kan bekostig is tegnologies gestrem.

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 08, 2017 7:15 am
by Draco
Was daar regtig iets van daardie era wat minder tegnologies gestrem was? Klink of jy praat van iets uit n' verskillende era...

Re: Project 13.5

Posted: Sun Feb 12, 2017 9:43 am
by Charlvdw
Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.

Re: Project 13.5

Posted: Tue Feb 14, 2017 6:43 am
by BigKriss
Charlvdw wrote:Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Charl, ons is tans besig met a V12 in n Miata-MX5..... :facepalm:

Image

Re: Project 13.5

Posted: Tue Feb 14, 2017 7:58 am
by Draco
Charlvdw wrote:Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Shoe...klink my jy begin nou saam die groot manne speel :D

Re: Project 13.5

Posted: Tue Feb 14, 2017 8:01 am
by Draco
BigKriss wrote:
Charl, ons is tans besig met a V12 in n Miata-MX5..... :facepalm:
Ag nee....regtig!

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 15, 2017 6:34 am
by Charlvdw
BigKriss wrote:
Charlvdw wrote:Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Charl, ons is tans besig met a V12 in n Miata-MX5..... :facepalm:
Lol, gaan dit hom n butch hairdresser car maak?

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 15, 2017 6:35 am
by Charlvdw
Draco wrote:
Charlvdw wrote:Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Shoe...klink my jy begin nou saam die groot manne speel :D
Nie binnekort nie.

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 22, 2017 9:27 am
by DARRYL J
Howzit guys

Okay die regte vaalie van Natal is hier , @ Charl ek weet hoe jy voel man

When I sold my other 2 I made sure I was not there when they got collected but I will look after her like Gold ( no pun intended wrt colour ) lol!!

@ Draco she is home safe in the garage planning to respray and do a few odds and ends when I get the list from Charl lol!!!