Page 1 of 2

Wie wil dice?

Posted: Mon Jan 27, 2014 3:59 pm
by andre_sx
???

Re: Wie wil dice?

Posted: Mon Jan 27, 2014 4:05 pm
by SonOfAnarchy ZA

Re: Wie wil dice?

Posted: Mon Jan 27, 2014 4:09 pm
by Grobblere
Hahaha Andre, dit voel soos Déjà vu want ek kon sweer jy het so paer maande terug ook so n post begin om te dice.

Hoe gaan dit met daai monster van jou? As jy my so maand kan gee dan kan ons biekie gaan vir n run om my nuwe setup te gauge.

Re: Wie wil dice?

Posted: Mon Jan 27, 2014 6:10 pm
by Daniel
Just study his moves first. He's been practising...

Image

:lol:

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 7:18 am
by Draco
Ek sal like om jou sussie te dice :facepalm: :lol:

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:10 am
by andre_sx
Draco druk jou gat in jou hol en dice vir asem

vir die res van julle maak die drag ladder klaar dan kom die nommer 1 ou my try ok

Grobblere maak gou

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:16 am
by Draco
:lol: Biekie fragiel vanmore....

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:17 am
by Charlvdw
andre_sx wrote:Draco druk jou gat in jou hol en dice vir asem

vir die res van julle maak die drag ladder klaar dan kom die nommer 1 ou my try ok

Grobblere maak gou
Ek dink jy moet maar saam kom tarlton toe, ek sal jou weer n kans gee soos laas.

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:26 am
by andre_sx
n kans se jy ek het jou al teveel gesmoke

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:37 am
by Charlvdw
Jy kon my toe "ook" gesmoke het, maar toe vergeet jy dat jou kar actually in rat moet wees omte kan ry.

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:41 am
by andre_sx

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:54 am
by Draco
Gelukkig gebeur sulke goed nie as jy in jou hol dice vir asem nie...ne Andre

Re: Wie wil dice?

Posted: Tue Jan 28, 2014 12:12 pm
by Tobie
Waar is die "in car" video wat hulle van praat?

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 1:06 am
by Grobblere
Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?

Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 8:53 am
by andre_sx
Grobblere wrote:Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?

Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha

werk jou hazzards?