Ja wel Dawie, ongelukkig het hy nie net n groot bek nie maar ook n diesel wat n std sx sal trap. Maar dis als in die naam van fun ne.dbotha90 wrote:andre_sx wrote:Hey Dbotha90
wil jy dice of wat, as jy wil kan ek kom en jou gou moertoe ry?
ek glo jy sal my moertoe ry ja andre, my sx is standard net n dumpvalve op vir die klank, maar soos ek gese het ek sal graag ander sx's by tarlton wil sien, biekie gesigte by di naame sit, wie weet dalk trek ek my sx op die strip vir die pakslae wat jy my wil gee
Drag Ladder 2014
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: Drag Ladder 2014
197rwkw ,376nm
-
- Slipping Clutch
- Posts: 22
- Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
- Car: S13
- Real Name: Dawie
- Location: Johannesburg, south africa
Re: Drag Ladder 2014
dis awesome, en as dit n 330d is mag ek dalk nog hom aanvat en ek se ook, ek sal enige iemand aanvat met enige kar, net vir die fun daarvan en ek ook net n grootbek ek kan nie juis jaag nie maar geniet dit om vinage karre te sien
Re: Drag Ladder 2014
Ja ons gaan dice
Charl waar is jou kar?
Charl waar is jou kar?
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: Drag Ladder 2014
Hys op die ramp pappie, eks besig om my wastegates met blou draad vas te maak.andre_sx wrote:Ja ons gaan dice
Charl waar is jou kar?
197rwkw ,376nm
Re: Drag Ladder 2014
Ahh charlie dit klink soos true sx owners style
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.