Page 2 of 3
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Tue Mar 06, 2012 1:16 pm
by NIZAN-R
Grobblere wrote:Daar onder n afdak in Mountain view. haha (Die oom se naam is Hermann van Loggrenber, hy het so paer jaar terug (2000) n geel datsun Gx gehad wat 245km/h op die 800m gedoen het turbo alleen...lekker lang bene gehad
Het aar n paer mooi builds gesien daar uitkom. Miskien ken jy hom, baie nice mense.
sy seun se naam John was saam my op skool
daai gx is kak jags
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Tue Mar 06, 2012 2:05 pm
by Grobblere
Haha klein wereld nie!! Yes dis hy Renier
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Tue Mar 06, 2012 2:17 pm
by NIZAN-R
Grobblere wrote:Haha klein wereld nie!! Yes dis hy Renier
klein wereld
kry fotos van dai gx
as ek onthou
m3 geel
wide body
swart leer interior met geel stitching
ca18det

Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Tue Mar 06, 2012 2:46 pm
by White Fang
Hier is ook daai blou 1400 van MARTIN . Was die ou MIDAS sponsered bakkie
550HP CA18 . Methanol en all
Hy is ook da bo in die Mountain
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Tue Mar 06, 2012 3:00 pm
by Grobblere
Yes, ek sal biekie loer of ek nog in die hande kan kry, hulle het nou die dag n Sr20det Datsun Gx gebou,, bloed rooi met mooi wiele en chrome bumpers, ook die wide body met n mooi leer interior, hy het geloop dat hy p.... Maar die eienaar het hom verkoop aan iemand anders vir R120 000 ;-z
Yes, daai Martin se kar is ook lekker!
Lyk my as die goed daar onder die Mountain view berg se skadu uitkom is hulle kwaad! lol
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Wed Mar 07, 2012 12:25 pm
by andre_sx
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Wed Mar 07, 2012 12:53 pm
by White Fang
jys mal !
Will jy PAK kry ?
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Wed Mar 07, 2012 1:24 pm
by andre_sx
soos ek jou pak gee elke keer op die pad
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Wed Mar 07, 2012 3:07 pm
by White Fang
Bwhahahah !
2 months ! Dan moet jy en TOBI kom PAPIE , Ek ry Julle MILJOEN RAND karre stukken all day long !
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Thu Mar 08, 2012 1:20 pm
by Grobblere
Rolf, Solank jy die kar geniet!
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Thu Mar 08, 2012 10:02 pm
by Tobie
White Fang wrote:Bwhahahah !
2 months ! Dan moet jy en TOBI kom PAPIE , Ek ry Julle MILJOEN RAND karre stukken all day long !
Jy moet eers my bakkie vang voor ek jou 'n kans sal gee teen die Stroker RB20!
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Fri Mar 09, 2012 11:51 am
by White Fang
Ek bang fokkel ,
Al 3 jou bakkies ,
Al 2 jou Karre ,
En somme daai BMW 550 i
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Fri Mar 09, 2012 7:03 pm
by Tobie
White Fang wrote:Ek bang fokkel ,
Al 3 jou bakkies ,
Al 2 jou Karre ,
En somme daai BMW 550 i
Wat van 'n mooi wit Nissan Sentra met 100% regte carbon fiber bonnet?
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Sat Mar 10, 2012 11:40 am
by White Fang
nee daai goed is te vinnig !
Re: S13 Engine Swop (White Fang)
Posted: Tue Mar 13, 2012 11:17 am
by andre_sx
ag nee fang n rx kani dice nie