Page 2 of 2
Posted: Fri Nov 05, 2010 2:58 pm
by P3g4sus
Wat om te sien as n ou aan n ordentlike motor werk?

Posted: Fri Nov 05, 2010 3:07 pm
by Draco
om tools aan te gee....en sulke goed

Posted: Fri Nov 05, 2010 3:09 pm
by P3g4sus
Hahaha, ja, sal kan werk, Ma my Verloofde like om by my te staan as ek aan die kar werk, sy sal my genoeg kan help!
Posted: Fri Nov 05, 2010 3:12 pm
by Draco
ok....wees dan so

Posted: Fri Nov 05, 2010 3:13 pm
by P3g4sus
lol, sorry man, ek gan nou juis ry om die ringe te kry, sal maandag pics lai van wt gebeur het, cheers
Posted: Fri Nov 05, 2010 3:14 pm
by Draco
maakso...geniet dit.