Drag Ladder 2014

Going fast in a straight line

Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert

User avatar
Charlvdw
200SX Maniac
Posts: 3882
Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
Car: S13
Engine: SR
Location: Pretoria

Re: Drag Ladder 2014

Post by Charlvdw »

dbotha90 wrote:
andre_sx wrote:Hey Dbotha90

wil jy dice of wat, as jy wil kan ek kom en jou gou moertoe ry?

ek glo jy sal my moertoe ry ja andre, my sx is standard net n dumpvalve op vir die klank, maar soos ek gese het ek sal graag ander sx's by tarlton wil sien, biekie gesigte by di naame sit, wie weet dalk trek ek my sx op die strip vir die pakslae wat jy my wil gee
Ja wel Dawie, ongelukkig het hy nie net n groot bek nie maar ook n diesel wat n std sx sal trap. Maar dis als in die naam van fun ne.
197rwkw ,376nm

dbotha90
Slipping Clutch
Posts: 22
Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
Car: S13
Real Name: Dawie
Location: Johannesburg, south africa

Re: Drag Ladder 2014

Post by dbotha90 »

dis awesome, en as dit n 330d is mag ek dalk nog hom aanvat :D en ek se ook, ek sal enige iemand aanvat met enige kar, net vir die fun daarvan en ek ook net n grootbek ek kan nie juis jaag nie maar geniet dit om vinage karre te sien

User avatar
andre_sx
Over Boosting
Posts: 1225
Joined: Fri May 08, 2009 10:25 am

Re: Drag Ladder 2014

Post by andre_sx »

Ja ons gaan dice

Charl waar is jou kar?
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.

User avatar
Charlvdw
200SX Maniac
Posts: 3882
Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
Car: S13
Engine: SR
Location: Pretoria

Re: Drag Ladder 2014

Post by Charlvdw »

andre_sx wrote:Ja ons gaan dice

Charl waar is jou kar?
Hys op die ramp pappie, eks besig om my wastegates met blou draad vas te maak.
197rwkw ,376nm

User avatar
andre_sx
Over Boosting
Posts: 1225
Joined: Fri May 08, 2009 10:25 am

Re: Drag Ladder 2014

Post by andre_sx »

Ahh charlie dit klink soos true sx owners style
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.

User avatar
Charlvdw
200SX Maniac
Posts: 3882
Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
Car: S13
Engine: SR
Location: Pretoria

Re: Drag Ladder 2014

Post by Charlvdw »

197rwkw ,376nm

Post Reply