Page 12 of 14

Re: Project 13.5

Posted: Fri Apr 29, 2016 7:47 am
by Charlvdw
Some progress on the mani:
Image
Image
Got my Mac valve.
Image
Got her tuned after the 1600k's.
Image

Re: Project 13.5

Posted: Tue May 03, 2016 7:26 am
by Draco
Lyk lekker!

Re: Project 13.5

Posted: Tue May 03, 2016 7:39 am
by Charlvdw
Draco wrote:Lyk lekker!
Baie drivable.

Re: Project 13.5

Posted: Fri May 13, 2016 8:22 am
by Charlvdw
Mani is as far as possible without fitting it to the engine.
Image

And more stuffsss.
Image

Re: Project 13.5

Posted: Fri May 13, 2016 9:38 am
by Draco
Mani lyk nice, moes seker n' bietch gewees het om al die lasse te weld? Gaan jy enige bracing by sit, weet dis steam pipe en dis sterk maar mens weet nooit?

Re: Project 13.5

Posted: Fri May 13, 2016 9:46 am
by Charlvdw
Draco wrote:Mani lyk nice, moes seker n' bietch gewees het om al die lasse te weld? Gaan jy enige bracing by sit, weet dis steam pipe en dis sterk maar mens weet nooit?
Die flange vir die turbo is basies teen die runners wat onder hom deur loop, ek het gedink om dalk iets daar in te sit.

Re: Project 13.5

Posted: Mon Oct 24, 2016 7:44 pm
by Charlvdw
Small update. 3551km's and still going strong, probably run in by now.

Re: Project 13.5

Posted: Tue Oct 25, 2016 7:28 am
by Draco
Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!

Re: Project 13.5

Posted: Tue Oct 25, 2016 7:49 pm
by Charlvdw
Draco wrote:Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!
Feit, ek run nou maar nf want sy boost meer hier onder en eks nie lus om af tedraai nie, sy trek te lekker.

Re: Project 13.5

Posted: Tue Oct 25, 2016 8:39 pm
by Riekert
Charlvdw wrote:
Draco wrote:Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!
Feit, ek run nou maar nf want sy boost meer hier onder en eks nie lus om af tedraai nie, sy trek te lekker.
Yoh ek moet kom kyk na die monster...

Sent from my MI 4W using Tapatalk

Re: Project 13.5

Posted: Wed Oct 26, 2016 9:24 am
by Charlvdw
Riekert wrote:
Charlvdw wrote:
Draco wrote:Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!
Feit, ek run nou maar nf want sy boost meer hier onder en eks nie lus om af tedraai nie, sy trek te lekker.
Yoh ek moet kom kyk na die monster...

Sent from my MI 4W using Tapatalk
Nog nie regtig n monster nie.

Re: Project 13.5

Posted: Wed Oct 26, 2016 3:03 pm
by Riekert
Ja, maar enige iets is n monster compared met myne. haha

Re: Project 13.5

Posted: Thu Oct 27, 2016 7:30 am
by Draco
Ja nee...weet lankal nie meer hoe voel 200 killerwats onder my gat nie.

Re: Project 13.5

Posted: Thu Oct 27, 2016 2:17 pm
by Riekert
Draco wrote:Ja nee...weet lankal nie meer hoe voel 200 killerwats onder my gat nie.

Jup

Re: Project 13.5

Posted: Wed Feb 01, 2017 6:37 am
by Charlvdw
And there she's sold as well. Maybe I'll finish the next one...