Page 2 of 2

Re: 7Feb s2s

Posted: Wed Feb 05, 2014 1:44 pm
by Charlvdw
fuzz123 wrote:Ek was laas jaar daar met n blou sx gewees.

Die groen een se mods is in die topic http://200sx.za.net/phpBB3/viewtopic.php?f=6&t=10625
Oorgekoop van Mark af en nog net cosmetics gedoen so engine mods is nog dieslfde. Sy doen so 160wkw.
Watse tyd het jy gedoen met die bloue en waste poeier maak hy?

Re: 7Feb s2s

Posted: Wed Feb 05, 2014 2:50 pm
by fuzz123
Charlvdw wrote:
fuzz123 wrote:Ek was laas jaar daar met n blou sx gewees.

Die groen een se mods is in die topic http://200sx.za.net/phpBB3/viewtopic.php?f=6&t=10625
Oorgekoop van Mark af en nog net cosmetics gedoen so engine mods is nog dieslfde. Sy doen so 160wkw.
Watse tyd het jy gedoen met die bloue en waste poeier maak hy?
Beste tyd was 14.16 maar ek het 14.2x constantly gedoen teen 166kmh exit speed. Was so 180wkw. Ek kry haar hopelik terug van tuning af binnekort maar lyk my ek moet n crank seel vervang.

Re: 7Feb s2s

Posted: Thu Feb 06, 2014 8:24 am
by dbotha90
180wkw is heelwat, ek maak so 200kw opi flywheel so seke sos 170 opi wiele maar ek het die ca18 so jy torque seke biekie meer as ek, hoopenlik kan ek ook die 14s sien

Re: 7Feb s2s

Posted: Thu Feb 06, 2014 8:41 am
by Charlvdw
dbotha90 wrote:180wkw is heelwat, ek maak so 200kw opi flywheel so seke sos 170 opi wiele maar ek het die ca18 so jy torque seke biekie meer as ek, hoopenlik kan ek ook die 14s sien
S13 is lig , so met 170rwkw behoort jy maklik in die 14's te wees.

Re: 7Feb s2s

Posted: Thu Feb 06, 2014 8:44 am
by Charlvdw
1.Charl
2.Dawie
3.Hentie?
4,Fuzz?

Re: 7Feb s2s

Posted: Mon Feb 10, 2014 12:56 pm
by dbotha90
was goed om te sien daar was n paar sxoc mense daar, of tenminste n paar SXe gesien, het wel nie gery nie want ek het gewag om te sien waste tye ander SXe kry maar ja volgende maand sal ek biekie vroer deurgaan en sommer dadelik optrek net om n tyd te kry