Page 2 of 2

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 10:52 am
by Grobblere
andre_sx wrote:
Grobblere wrote:Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?

Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha

werk jou hazzards?
Hahahaha, hoekom?

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 1:18 pm
by andre_sx
sodat ek weet wanne jy uit puff uit is en kan verby gaan

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 1:44 pm
by Grobblere
Hmm...moenie warry nie ek het so bietjie langer gear ratios...as ek 8 rev in 5de dan behoort ons so 320km/h te kan doen....maar teen 7000 behoort 280km/h ook seker genoeg te wees :domo: CA18 power hehehe

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 1:48 pm
by Charlvdw
Grobblere wrote:Hmm...moenie warry nie ek het so bietjie langer gear ratios...as ek 8 rev in 5de dan behoort ons so 320km/h te kan doen....maar teen 700 behoort 280km/h ook seker genoeg te wees :domo: CA18 power hehehe
Hoe het jy langer gear ratios?

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 1:49 pm
by Grobblere
Hi Charl, yes ons het beitjie met die ratio's gespeel en gears uitgeswop. Dink my final is so 0.759 teenoor die stoc 0.838 [smilie=200sx_2guns.gif]

As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx :mrgreen:

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 2:19 pm
by Charlvdw
Grobblere wrote:Hi Charl, yes ons het beitjie met die ratio's gespeel en gears uitgeswop. Dink my final is so 0.759 teenoor die stoc 0.838 [smilie=200sx_2guns.gif]

As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx :mrgreen:
Het julle die actual gears in die ratkas verander?
Jy sal like omte swap ne.... :lol: :lol:

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 2:51 pm
by andre_sx
Hey Eugene

by die tyd jou kar spool het my hazards al uitgebrand en dan sit ek al in die kaap?

Re: Wie wil dice?

Posted: Wed Jan 29, 2014 6:45 pm
by Daniel
Hahaha!