Page 2 of 4

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 10:31 am
by hentiebez
Charlvdw wrote:
hentiebez wrote:will be attending with the 2 red ones :P
Gaan jy jaag?
dont know yet, still to do some mapping and rear subframe bushes.

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 10:45 am
by Tobie
Ek sal ook graag wil kom, kyk of my kar vinniger of stadiger geword het met die paar klein verstellings en beter bande.

Dit, en ek gaan Andre bietjie gas gee, en sommer vir Barry ook. Lol

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 11:12 am
by Charlvdw
1.Charl
2.Mike
3.Andre
4.Barry
5.Hentie(maybe racing)
6.Tobie

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 11:19 am
by andre_sx
Jy kan kom try jy en jou maats

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 11:59 am
by Tobie
Ek het so baie Toyota maats, dat as hulle almal jou kom try, maak ons die ding 'n TRD Mania.

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 12:43 pm
by BigKriss
Tobie wrote:Ek sal ook graag wil kom, kyk of my kar vinniger of stadiger geword het met die paar klein verstellings en beter bande.

Dit, en ek gaan Andre bietjie gas gee, en sommer vir Barry ook. Lol

Mooi ! Ek like sulke chalanges !! Loser koop biere ! :D :D

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 12:47 pm
by Charlvdw
Nou raak dit mooi!
Tobie, los eers die toyotas, ek weet nie hoeveel parkeer plek daar is vir kar trailers nie.

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 1:42 pm
by Tobie
Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.

@Charl: Bwhahahaha!

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 2:26 pm
by Charlvdw
Tobie wrote:Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.

@Charl: Bwhahahaha!
Het jy op NOC gaan kyk, daar is nog net oor die 20 karre op en daars net n maand oor so ek glo al jou toy tjomme gaan welkom wees sodra hulle die entries oop maak vir ander clubs.

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 5:47 pm
by BigKriss
Tobie wrote:Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.

@Charl: Bwhahahaha!

Ja, ma die probleem is die roes sit by jou ! Die dag toe jy by die dam weg trek, hakkel hakkel jou tjorrie so innie pad voor jy met n moerse gejuig daar weg is. Ek weet ma dit was die roesies innie knee en voete.. of miskien was dit die knie wat vas teen die stuur wiel gestaan het, moes maar spook om los te kom anners was jy pad af ne ! :wink: :wink: :wink:

Sien uit om julle almal weer te sien daar..

Yes Charl, fcokken snaaks hoor !! :D

Re: Nismo Mania III

Posted: Thu Aug 30, 2012 5:54 pm
by Tobie
Dit is 'n ongeskrewe reel dat as jy my wil dice, jy my spaarwiel, coolerbox, en stoele in jou kar moet laai, anders is dinge nie ewe nie! Hehehe!

Re: Nismo Mania III

Posted: Fri Aug 31, 2012 7:21 am
by White Fang
My hemel , is dit waar almal wegkruip , Tobi ! Bring jy die blou kar ?

Re: Nismo Mania III

Posted: Fri Aug 31, 2012 7:35 am
by Tobie
Nee jong, ons mag mos nie sleepwas bring nie..

Re: Nismo Mania III

Posted: Fri Aug 31, 2012 7:43 am
by andre_sx
Ek hoop julle kan 11`s handle

Re: Nismo Mania III

Posted: Fri Aug 31, 2012 7:51 am
by Tobie
11's op die lyn en so 20m na die lyn ook?