Gaan jy R200 vat vir die goed ook?Draco wrote:As die prys die moeite werd is.Charlvdw wrote:Lewer jy af?Draco wrote:Ek het aircon goed Charl
S13 Stuff wanted.
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: S13 Stuff wanted.
197rwkw ,376nm
Re: S13 Stuff wanted.
Enige iets wat ek verkoop vir R200 lewer ek nie af nie....ek sal die goed af lewer vir R400
Special prys net vir jou.
Special prys net vir jou.
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: S13 Stuff wanted.
Is jy seker daars nie joodse bloed iewers in jou nie?Draco wrote:Enige iets wat ek verkoop vir R200 lewer ek nie af nie....ek sal die goed af lewer vir R400
Special prys net vir jou.
197rwkw ,376nm
Re: S13 Stuff wanted.
Daar is beslis ierse bloed in my, ek het vergeet om te kyk gister maar iets agter in my kop spark n' liggie dat ek dalk al die pomp laat vaar het, sal moet kyk.
Klink my Riekert gee daai goed van hom verniet weg
Klink my Riekert gee daai goed van hom verniet weg
- Riekert
- The Overlord
- Posts: 9505
- Joined: Tue Jul 31, 2007 11:51 pm
- Car: S13
- Engine: VQ
- Location: Hermanus/Cape Town
- Contact:
Re: S13 Stuff wanted.
Haha ek moet self my goed nog vind. Iewers agter ini stoor kamer in n box...Draco wrote:Daar is beslis ierse bloed in my, ek het vergeet om te kyk gister maar iets agter in my kop spark n' liggie dat ek dalk al die pomp laat vaar het, sal moet kyk.
Klink my Riekert gee daai goed van hom verniet weg
Enzio wrote:Who needs ligths? When you're going sideways forward facing lights don't do anything but confuse squirrels and sheep next to the road...
aka The Overlord
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: S13 Stuff wanted.
Verniet is n relatiewe term, maar ja ek kry dit saam met die engine.
So ek is nie hard op vir joune nie, maar jy weet ek like van baie spares...
So ek is nie hard op vir joune nie, maar jy weet ek like van baie spares...
197rwkw ,376nm
Re: S13 Stuff wanted.
En hier sit ek en dink jys hard op vir myne....
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: S13 Stuff wanted.
Ek sien so as ek na jou prys kyk.Draco wrote:En hier sit ek en dink jys hard op vir myne....
197rwkw ,376nm
-
- Slipping Clutch
- Posts: 70
- Joined: Mon May 19, 2014 1:40 pm
- Car: S13
- Real Name: Jacques Louwrens
- Location: Durban
Re: S13 Stuff wanted.
I have a backboard if you are still looking
"Put your left foot in, put your right foot in, take your left foot out and slide it all about!!!!"
S13 200sx CA18DET
S13 200sx CA18DET
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: S13 Stuff wanted.
Without speaker holes?Jokat wrote:I have a backboard if you are still looking
197rwkw ,376nm