7Feb s2s
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
-
- Slipping Clutch
- Posts: 22
- Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
- Car: S13
- Real Name: Dawie
- Location: Johannesburg, south africa
Re: 7Feb s2s
1.Charl
2.Dawie
2.Dawie
-
- Slipping Clutch
- Posts: 22
- Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
- Car: S13
- Real Name: Dawie
- Location: Johannesburg, south africa
Re: 7Feb s2s
andre_sx wrote:Times?
8.37 en daar andre?
-
- Slipping Clutch
- Posts: 22
- Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
- Car: S13
- Real Name: Dawie
- Location: Johannesburg, south africa
Re: 7Feb s2s
die server tyd is bq uit
-
- Slipping Clutch
- Posts: 22
- Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
- Car: S13
- Real Name: Dawie
- Location: Johannesburg, south africa
Re: 7Feb s2s
ekt net gedog dat n dom vraag n dom andwoord verdien? was ek verkeerd?Charlvdw wrote:dbotha90 wrote:andre_sx wrote:Times?
8.37 en daar andre?
Re: 7Feb s2s
So as jy 1/4 mile ry is die time keeping af? N goeie begrip het net n halwe woord nodig
Of het jy en charl mekaar net gedice
Of het jy en charl mekaar net gedice
A wise man learns by the mistakes of others,
a fool by his own.
a fool by his own.
- fuzz123
- 0.3 Bar Boost
- Posts: 337
- Joined: Fri Sep 07, 2012 9:34 am
- Car: S14
- Engine: SR
- Real Name: Jacobus
- Location: Joburg - Roodepoort
Re: 7Feb s2s
'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: 7Feb s2s
Is jy daar?fuzz123 wrote:'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.
197rwkw ,376nm
- fuzz123
- 0.3 Bar Boost
- Posts: 337
- Joined: Fri Sep 07, 2012 9:34 am
- Car: S14
- Engine: SR
- Real Name: Jacobus
- Location: Joburg - Roodepoort
Re: 7Feb s2s
Dink nog daaraan. Ek wil nie net met die groen een gaan nie en weet nie of die ander een betyds gaan reg wees nie. Ek was laas maand daar gewees hardloop so 14.7 met die groen sx.Charlvdw wrote:Is jy daar?fuzz123 wrote:'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.
- Charlvdw
- 200SX Maniac
- Posts: 3882
- Joined: Wed Jan 09, 2008 10:08 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Location: Pretoria
Re: 7Feb s2s
Miskien is dit koeler met die reen, dan doen jy n 13 met die groene....fuzz123 wrote:Dink nog daaraan. Ek wil nie net met die groen een gaan nie en weet nie of die ander een betyds gaan reg wees nie. Ek was laas maand daar gewees hardloop so 14.7 met die groen sx.Charlvdw wrote:Is jy daar?fuzz123 wrote:'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.
197rwkw ,376nm
-
- Slipping Clutch
- Posts: 22
- Joined: Thu Nov 21, 2013 9:56 pm
- Car: S13
- Real Name: Dawie
- Location: Johannesburg, south africa
Re: 7Feb s2s
so dit is jy wat ek in Nov daar gesien het met die groen sx? en ook, jy se jy doen 14.7? wat is als gedoen aan die groen een? net sodat ek weet, ek hoop om die 14s te kan bereikfuzz123 wrote:Dink nog daaraan. Ek wil nie net met die groen een gaan nie en weet nie of die ander een betyds gaan reg wees nie. Ek was laas maand daar gewees hardloop so 14.7 met die groen sx.Charlvdw wrote:Is jy daar?fuzz123 wrote:'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.
- fuzz123
- 0.3 Bar Boost
- Posts: 337
- Joined: Fri Sep 07, 2012 9:34 am
- Car: S14
- Engine: SR
- Real Name: Jacobus
- Location: Joburg - Roodepoort
Re: 7Feb s2s
Ek was laas jaar daar met n blou sx gewees.
Die groen een se mods is in die topic http://200sx.za.net/phpBB3/viewtopic.php?f=6&t=10625
Oorgekoop van Mark af en nog net cosmetics gedoen so engine mods is nog dieslfde. Sy doen so 160wkw.
Die groen een se mods is in die topic http://200sx.za.net/phpBB3/viewtopic.php?f=6&t=10625
Oorgekoop van Mark af en nog net cosmetics gedoen so engine mods is nog dieslfde. Sy doen so 160wkw.