my eerst 200sx
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
my eerst 200sx
hi
ekt vir my n 200sx s13.Maar hyt n ca18det fwd motor in gehaat het baie probleme met hom gehaat to besluit eke maar om n ca18det rwd te kry.Alles oor gebou en geniet haar baie nou.Eks in n rolstoel en so ekt alles oor gebou en geniet die manual boks wat sy in het niemand kan glo dat eke in n rolstoel is en ry so nie
so het sy gelyk
nou lyk sy so na eke en my vriend besig was met haar

Re: my eerst 200sx
dankie hotstuff
- PAKIMONSTER
- 0.1 Bar Boost
- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 16, 2006 1:02 pm
- Car: S13
- Real Name: Stephan
Re: my eerst 200sx
hi. ek sien niks mods op die interior nie. hoe ry jy die kar, of is dit n auto???
dit verbaas my altyd hoe ouens net met hulle hande kan ry. kyk vir pastrama by laas jaar se x games toe hy sy enkel gebreek het. dit lyk net soveel moeiliker...
dit verbaas my altyd hoe ouens net met hulle hande kan ry. kyk vir pastrama by laas jaar se x games toe hy sy enkel gebreek het. dit lyk net soveel moeiliker...
There are three easy ways of losing money - racing is the quickest, women the most pleasant, and owning an SX the most certain.
Re: my eerst 200sx
hey pakimonster daar was sy nogi oor gebou nie het hom nou die dag oor gebou vir my.Dits hand rat sal vandag bietjie pics neem en op sit.Dits was nogal iets om gewoont te raak want ekt altyd n auto gery dits nou my 3de kar wat handrat is
-
- Club Rep
- Posts: 1285
- Joined: Fri May 25, 2007 2:18 pm
- Car: S13
- Real Name: Nat Wakefield
- Location: Johannesburg
Re: my eerst 200sx
@ Paki - "There are three easy ways of losing money - racing is the quickest, women the most pleasant, and owning an SX the most certain"
LOVE THE SIG!!!!!
LOVE THE SIG!!!!!
'92 White S13
Re: my eerst 200sx
Welkom!! in daai laaste pic, dit lyk soos n' RB20 se intake...maar dit kan mos nie wees nie want dis n" CA18DET...mis ek iets??
-
- Over Boosting
- Posts: 1201
- Joined: Tue Jan 08, 2008 10:11 pm
- Car: S13
- Real Name: Renier
- Location: PTA & Perth
Re: my eerst 200sx
fwd intake daai
welkom
welkom
She is not the CA that could be
She is the CA that IS
(O=O)/RS13\(O=O)
"if you only need one jack to raise your car, then your car isn't low enough"
"EVERYDAY I'M FLUTTERING!"
Re: my eerst 200sx
MMMMM interesant...eerste keur wat ek die fwd een sien.
- Riekert
- The Overlord
- Posts: 9505
- Joined: Tue Jul 31, 2007 11:51 pm
- Car: S13
- Engine: VQ
- Location: Hermanus/Cape Town
- Contact:
Re: my eerst 200sx
Jip jip. Fwd.
En baie welkom! Lyk goed!
sent from Ur_anus
En baie welkom! Lyk goed!
sent from Ur_anus
Enzio wrote:Who needs ligths? When you're going sideways forward facing lights don't do anything but confuse squirrels and sheep next to the road...
aka The Overlord
- Drillergy
- SX Forumholic
- Posts: 2078
- Joined: Fri Sep 21, 2007 10:18 am
- Car: S13
- Engine: SR
- Real Name: Darryl
- Location: Midrand
- Contact:
Re: my eerst 200sx
Hi and welcome.
PS I are not condusive to afrikaans
PS I are not condusive to afrikaans