Project R31 Braai
Moderators: P3g4sus, Daniel, rat, Draco, Riekert
- Skylinefreak
- 0.5 Bar Boost
- Posts: 520
- Joined: Sat Oct 24, 2009 1:52 pm
- Car: Other
- Engine: RB
Re: Project R31 Braai
Well, ekt die NZ opsie oorweeg toe ek verlede jaar daar was. Sou my meer kos om dit daar te koop en terug te bring en die taxes te betaal as om dit by Rezlo te koop, plus as ek dit daar koop het ek geen product support nie.
- Skylinefreak
- 0.5 Bar Boost
- Posts: 520
- Joined: Sat Oct 24, 2009 1:52 pm
- Car: Other
- Engine: RB
Re: Project R31 Braai
En dan se julle my sakke is diep? Flip Barry daai Vipec is wild duur teenoor n Link! R27k vir die basic ding sonder ignitors... Link Xtreme all in met ignitors, sensors, MAP sou jou probably R25k uitgewerk het. Hy kan knock control ook doen as jy wil.BigKriss wrote:Interesant oor die Link. Het n ViPec v88 bestel om min of meer die selfde te doen op my tjorrie.
Re: Project R31 Braai
Ek kry die siteem vir n baie goeie prys lokaal vannaf Docs in Edenvale.
Ek het gekyk na die v44 maar dan sit ek weer met "wasted spark" en "batch fire" injectors.
Wou dit nie gehad het nie.
Die v88 het serious baie insette asook uitsette wat my sodaande "future proof"
Ek het met Sergio gesels en tyd spandeer met die siteem . Moet se, dit is n uitsteekende sisteem.
Beloer bietjie specs op hul webverf en kyk mooi wat hy alles kan doen.
Ek hoor dat Link glo deur ViPec spesiaal vir Ray Hall Turbo`s ontwikkel en gemaak het. Die Link soos hy vandag bestaan is glo uit die ViPec gebore.

- White Fang
- Over Boosting
- Posts: 1330
- Joined: Wed May 18, 2011 7:16 pm
- Car: S13
- Real Name: Qubitt (Qbit)
- Location: Centurion
Re: Project R31 Braai
Klomp "Maplotters" wat Jap Praat !
Whap Whap
1.3 - i Turbo
No Piston's
No Valve's
No gass , just me kicking your ASS
1.3 - i Turbo
No Piston's
No Valve's
No gass , just me kicking your ASS
- Christiaan
- Slipping Clutch
- Posts: 94
- Joined: Tue Apr 27, 2010 5:33 pm
- Car: S13
- Location: Centurion
Re: Project R31 Braai
Not Dutch! Actually Afrikaans.rat wrote:so much dutch
"Exhaust gasses go into the turbocharger and spin it, witchcraft happens and you go faster."
Jeremy Clarkson
Jeremy Clarkson
- White Fang
- Over Boosting
- Posts: 1330
- Joined: Wed May 18, 2011 7:16 pm
- Car: S13
- Real Name: Qubitt (Qbit)
- Location: Centurion
Re: Project R31 Braai
Christiaan wrote:Not Dutch! Actually Afrikaans.rat wrote:so much dutch
Well Done , you are so Right !
Whap Whap
1.3 - i Turbo
No Piston's
No Valve's
No gass , just me kicking your ASS
1.3 - i Turbo
No Piston's
No Valve's
No gass , just me kicking your ASS